Wegdraai Koedoes / Kudu

‘n Koedoe bly steeds een van die natuur se mooiste bokke. En op Wegdraai is dit geen uitssondering nie.

25 jaar se seleksie en teling se eindresultaat is Koedoe teelbulle van 60” – 65”.

Die swakker bulle word uitgehaal en daar word tans met net die beste bulle geteel.

A kudu is still one of nature's most beautiful antelopes. The kudus at Wegdraai represent no exception to the rule.

Twenty five years of selection and breeding resulted in kudu breeding bulls of 60” - 65”.

We breed only with the best ones.

Koedoes